Skip to main content
  • WORD Research this...
    Nehemia 7
    •   En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel.
    •   En ek het my broer Hanáni en Hanánja, die owerste van die vesting, oor Jerusalem aangestel want hy was 'n getroue man en godvresend bo baie
    •   en ek het vir hulle gesê: Die poorte van Jerusalem mag nie oopgemaak word voordat die son warm is nie; en terwyl hulle nog op wag staan, moet die deure toegesluit word, en julle moet dit dig grendel; en julle moet van die inwoners van Jerusalem wagte uitsit, elkeen op sy pos en elkeen teenoor sy huis.
    •   En die stad was wyd uitgestrek en groot, maar die mense daarin was min, en die huise was nie opgebou nie.
    •   Toe het my God in my hart gegee dat ek die edeles en die leiers en die volk bymekaar laat kom het om 'n geslagslys aan te lê; en ek het die geslagslys gekry van die wat eerste opgetrek het, en daarin geskrywe gevind:
    •   Dit is die inwoners van die provinsie wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge, wat Nebukadnésar, die koning van Babel, weggevoer het, en teruggekom het na Jerusalem en Juda, elkeen na sy stad;
    •   wat saam met Serubbábel, Jésua, Nehemía, Asárja, Raämja, Nahamáni, Mórdegai, Bilsan, Mispéret, Bigwai, Nehum, Baäna gekom het; die getal manne van die volk van Israel was:
    •   die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;
    •   die kinders van Sefátja, drie honderd twee en sewentig;
    • 10   die kinders van Arag, ses honderd twee en vyftig;
    • 11   die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jésua en Joab, twee duisend agt honderd en agttien;
    • 12   die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
    • 13   kinders van Sattu, agt honderd vyf en veertig;
    • 14   die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;
    • 15   die kinders van Bínnuï, ses honderd agt en veertig;
    • 16   die kinders van Bébai, ses honderd agt en twintig;
    • 17   die kinders van Asgad, twee duisend drie honderd twee en twintig;
    • 18   die kinders van Adoníkam, ses honderd sewe en sestig;
    • 19   die kinders van Bigwai, twee duisend sewe en sestig;
    • 20   die kinders van Adin, ses honderd vyf en vyftig;
    • 21   die kinders van Ater, van Hiskía, agt en negentig;
    • 22   die kinders van Hasum, drie honderd agt en twintig;
    • 23   die kinders van Bésai, drie honderd vier en twintig;
    • 24   die kinders van Harif, honderd en twaalf;
    • 25   die kinders van Gíbeon, vyf en negentig;
    • 26   die manne van Betlehem en Netófa, honderd agt en tagtig;
    • 27   die manne van Anatot, honderd agt en twintig;
    • 28   die manne van Bet-Asmáwet, twee en veertig;
    • 29   die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra en Béërot, sewe honderd drie en veertig;
    • 30   die manne van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;
    • 31   die manne van Migmas, honderd twee en twintig;
    • 32   die manne van Bet-el en Ai, honderd drie en twintig;
    • 33   die manne van die ander Nebo, twee en vyftig;
    • 34   die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;
    • 35   die kinders van Harim, drie honderd en twintig;
    • 36   die kinders van Jérigo, drie honderd vyf en veertig;
    • 37   die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd een en twintig;
    • 38   die kinders van Sénaä, drie duisend nege honderd en dertig.
    • 39   Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jésua, nege honderd drie en sewentig;
    • 40   die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;
    • 41   die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;
    • 42   die kinders van Harim, duisend en sewentien.
    • 43   Die Leviete: die kinders van Jésua, van Kádmiël, van die kinders van Hodéwa, vier en sewentig.
    • 44   Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.
    • 45   Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatíta, die kinders van Sobai, honderd agt en dertig.
    • 46   Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasúfa, die kinders van Tábbaot;
    • 47   die kinders van Keros, die kinders van Sia, die kinders van Padon;
    • 48   die kinders van Lebána, die kinders van Hágaba, die kinders van Salmai;
    • 49   die kinders van Hanan, die kinders van Giddel, die kinders van Gahar;
    • 50   die kinders van Reája, die kinders van Resin, die kinders van Nekóda;
    • 51   die kinders van Gassam, die kinders van Ussa, die kinders van Paséag;
    • 52   die kinders van Bésai, die kinders van die Meüniete, die kinders van die Nefisiete;
    • 53   die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakúfa, die kinders van Harhur;
    • 54   die kinders van Baslut, die kinders van Mehída, die kinders van Harsa;
    • 55   die kinders van Barkos, die kinders van Sísera, die kinders van Temag;
    • 56   die kinders van Nesíag, die kinders van Hatífa.
    • 57   Die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Soféret, die kinders van Perída;
    • 58   die kinders van Jáäla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;
    • 59   die kinders van Sefátja, die kinders van Hattil, die kinders van Pogéret-Hassebáim, die kinders van Amon
    • 60   al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo: drie honderd twee en negentig.
    • 61   En dit is hulle wat opgetrek het uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addon en Immer, maar wat nie hul familie en hul afkoms kon aanwys, of hulle uit Israel afkomstig was nie
    • 62   die kinders van Delája, die kinders van Tobía, die kinders van Nekóda: ses honderd twee en veertig.
    • 63   En van die priesters: die kinders van Habája, die kinders van Hakkos, die kinders van Barsíllai, wat uit die dogters van Barsíllai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.
    • 64   Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.
    • 65   En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat die priester sou optree met Urim en Tummim.
    • 66   Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig;
    • 67   behalwe hulle slawe en hulle slavinne; dié was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd vyf en veertig sangers en sangeresse gehad.
    • 68   Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile twee honderd vyf en veertig;
    • 69   kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.
    • 70   En 'n deel van die familiehoofde het bygedra vir die werk; die goewerneur se bydrae tot die fonds was: in goud duisend dragmes, vyftig komme, vyf honderd en dertig priesterrokke.
    • 71   En van die familiehoofde het gegee vir die boufonds: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend twee honderd mines.
    • 72   En wat die res van die volk gegee het, was: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend mines, en sewe en sestig priesterrokke.
    • 73   So het dan die priesters en die Leviete en die poortwagters en die sangers en van die volk en die tempelbediendes en die hele Israel in hulle stede gaan woon.
  • King James Version (kjv)
    • Active Persistent Session:

      To use a different persistent session key, simply add it above, and click the button below.

      How This All Works

      Your persistent session key, together with your favourite verse, authenticates you. It links to all your notes and tags in the Bible. You can share it with loved ones so they can see your notes and tags.

      However, to modify your notes and tags, you need both the persistent session key and your favourite verse.

      Please Keep Your Favourite Verse Private

      Your persistent session key and favourite verse provide you exclusive access to edit your notes and tags. Think of your persistent session key as a username and your favourite verse as a password. Therefore, ensure your favourite verse is kept private.

      The persistent session key allows viewing, while editing is only possible when the correct favourite verse is provided.

    • Loading...
  • Ou Vertaling (aov - 1.3.3)

    2009-03-24

    Afrikaans (af)

    1933/1953 Afrikaans Bybel,
    Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
    This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

    • Encoding: UTF-8
    • Direction: LTR
    • LCSH: Bible. Afrikaans.
    • Distribution Abbreviation: aov

    License

    Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire

    Source (OSIS)

    http://www.biblesociety.co.za

    history_1.1
    replaced missing verses
    history_1.2
    unlocked
    history_1.3
    corrected a number of encoding errors
    history_1.3.1
    corrected conf file
    history_1.3.2
    conf file correction
    history_1.3.3
    (2022-08-01) conf file correction

Basic Hash Usage Explained

At getBible, we've established a robust system to keep our API synchronized with the Crosswire project's modules. Let me explain how this integration works in simple terms.

We source our Bible text directly from the Crosswire modules. To monitor any updates, we generate "hash values" for each chapter, book, and translation. These hash values serve as unique identifiers that change only when the underlying content changes, thereby ensuring a tight integration between getBible and the Crosswire modules.

Every month, an automated process runs for approximately three hours. During this window, we fetch the latest Bible text from the Crosswire modules. Subsequently, we compare the new hash values and the text with the previous ones. Any detected changes trigger updates to both our official getBible hash repository and the Bible API for all affected translations. This system has been operating seamlessly for several years.

Once the updates are complete, any application utilizing our Bible API should monitor the hash values at the chapter, book, or translation level. Spotting a change in these values indicates that they should update their respective systems.

Hash values can change due to various reasons, including textual corrections like adding omitted verses, rectifying spelling errors, or addressing any discrepancies flagged by the publishers maintaining the modules at Crosswire.

The Crosswire initiative, also known as the SWORD Project, is the "source of truth" for getBible. Any modifications in the Crosswire modules get reflected in our API within days, ensuring our users access the most precise and current Bible text. We pledge to uphold this standard as long as getBible exists and our build scripts remain operational.

We're united in our mission to preserve the integrity and authenticity of the Bible text. If you have questions or require additional information, please use our support system. We're here to assist and will respond promptly.

Thank you for your understanding and for being an integral part of the getBible community.

Favourite Verse

You should select one of your favourite verses.

This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.

This is currently the active session key.

Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.

Nehemia 7:

Sharing the Word of God with the world.
  • Share Text
    ...
  • Share Link

Nehemia 7:1

Tagging this verse.

The active verse selected text should load here.

Active

Available Tags

Drag and drop the desired tag from the available ones to the active area.

To un-tag a verse, drag and drop the desired tag from active to the available tags area.

Edit Tag

Create Tag

Nehemia 7:1

Notes on this verse.

The active verse selected text should load here.